Weight Management Coach

Annelize van Dijk
Business Name
Short description
Die mens is nie gemaak om te stagneer nie, daarom glo ek mens kan altyd groei en verbeter in verskeie aspekte van mens se lewe. Daar is soveel hindernisse wat jou vashou en verhoed om te groei en jou volle potensiaal te bereik. Ek het ‘n groot hart vir mense en wil graag hulle help in die genesingsproses en om hulle te bevry van dit wat hulle weerhou van hulle doelwitte en geluk. Mens moet nooit glo dat jy alleen deur uitdagings hoef te gaan of skaam te voel om hulp te vra nie, want almal verdien om gelukkig te wees en optimaal te funktioneer.
Specializes in…

Life Coaching
Trauma Relief
Career Coaching

083 400 6252
Business Address
Krugersdorp
ICR Registration
Elzette Reed
Business Name
Short description
International Registered MLNP™ Neuro – Coach
Specializes in…

Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Business Coach
Career Coach
Life Coach
Relationship Counselling
Sport Performance
Trauma Relief
Weight Management
Stress Release Coach
Ecometric Assessments

 

082 466 1339
Business Address
Port Alfred, Grahamstown, Alexandria
Nationwide via Zoom or WhatsApp Call
ICR Registration

ICR Registration
Marita Krüger
Business Name
Short description
Ek is die personifikasie van my motto: Dare to dream, dare to be free, dare to LIVE.

I am fully bilingual, comfortable in both Afrikaans and English.
Ek was vir jare ‘n onderwyseres – Biologie, Wiskunde en die afgelope paar jaar Visuele kuns en Drama. Tieners lê my baie na aan die hart, veral
probleem’tieners. Dit het my in die onderwys gefrustreer dat ek nie tyd gehad het om aan individue aandag te gee tot die mate wat ek graag wou help nie.
Die menslike liggaam en veral die brein en senuweestelsel interesseer my geweldig. Ek het ook die waarde van kuns, in al sy vorme, as terapeutiese middel
leer ken.

Ek het al meer gefrustreerd geraak en verlede jaar besef dat ek net bestaan en nie meer leef nie. Ek is getroud, met 3 volwasse, werkende dogters wat my gemotiveer het om ‘n beroepsverandering te maak. Danksy The Neuro Coach Method, leef ek nou daagliks my droom en passie uit met betroubare vaardighede wat ek optimaal gebruik om ander te help wat in ‘n groef vasgevang is. Saam met die kunsterapie stimuleer dit al my belangstellings en voel ek geroepe om ‘n verskil te maak as Life Coach en met verdere studie as Neuro Coach! Ek LEWE weer en besef dat God my my hele lewe lank vir hierdie roeping – deur al my lewenservarings – voorberei het.
Specializes in…

Career Coaching
Life Coach
Relationship Counselling
Trauma Relief
Weight Management
Kunsterapie

084 400 2648
Business Address
Woon in Oudtshoorn, Suid-Kaap, maar bedien wêreldwyd aanlyn
ICR Registration

ICR Registration