Ek hoop dit gaan goed?
Ek was by perpektief geregistreer en het verskeie werkswinkels bygewoon. Asb vertel my wat is nuut in jou wereld. Ek sal graag my studies wil voltooi en soek ‘n bietjie rigting.
Jammer dat ek hierdie boodskap van jou gemis het! Vanjaar se werkswinkel-datums sal binnekort beskikbaar wees! Hou gerus die webwerf dop!! Jy kan ook vir Bertie of Edgar direk kontak indien nodig. Jy sal hulle direkte kontakbesonderhede op die webwerf kry!
Hi Phillip

Goeienaand, Lenie!
Jammer dat ek hierdie boodskap van jou gemis het! Vanjaar se werkswinkel-datums sal binnekort beskikbaar wees! Hou gerus die webwerf dop!! Jy kan ook vir Bertie of Edgar direk kontak indien nodig. Jy sal hulle direkte kontakbesonderhede op die webwerf kry!
Groete
Lizáhn (Admin)