Mariza Olivier
Business Name:
Mariza Olivier
Short description:
Ek is ‘n kalm persoon met ‘n gelykmatige gemoed.
Sien die humor en erns in situasies. Dit maak dat ek maklik kan lag, maar ook saam met ‘n persoon kan nadink oor ‘n situasie en dit nie afskiet nie.
Ek is die Moeder van 3 volwasse kinders. Is 28 jaar getroud en het begrip vir menswees.

Specializes in…:
Trauma Relief
Huweliksberading
Gesinsberading
Mariza Olivier