Trudie Davids
Business Name:
Trudie Davids
Categories:
Short description:
Dit is wonderlik om te sien hoe mense dit weer begin geniet om te droom, hoe hartseer
omskep word in kreatiwiteit, hoe iemand nee kan begin sê en selfvertroue kan kry om hulself te wees
voor mense. Ek hou daarvan om met ouer mense, jongmense en kinders te werk en kursusse aan te bied.
omskep word in kreatiwiteit, hoe iemand nee kan begin sê en selfvertroue kan kry om hulself te wees
voor mense. Ek hou daarvan om met ouer mense, jongmense en kinders te werk en kursusse aan te bied.
Specializes in…:
Verbetering van verhoudings
MLNP berading
Vervulling van doelwitte
T. (Trudie) Davids – (icr-coachregister.com)
Trudie Davids