Short description
My passie is om vroue, mammas van neurodiverse kinders en individue wat deur stres, trauma of uitdagings in verhoudings gegaan het, te ondersteun. Ek fokus op selfregulering, streshantering, gesonde gewoontes en die bou van selfvertroue, sodat mense weer balans, duidelikheid en nuwe energie in hul lewe kan vind.
Met ’n BCom-agtergrond in Bedryfs- en Organisasiesielkunde glo ek dat alle mense vervulling behoort te ervaar in hul werksomgewing. Dit is belangrik dat mense werk vind wat in lyn is met hul waardes en belangstellings. Wanneer hul dit doen, leef hul nader aan hul roeping en kan ’n positiewe verskil maak. Ek glo elke persoon is uniek en het iets besonders om by te dra – en dit is my voorreg om mense op daardie reis te begelei.

Specializes in…
Associate Coach
Wellness Coach