Category: Community
-
MLNP Communities
Wat behels die MLNP Communities? (En waarom het 15 mense laasjaar daaraan behoort?) MLNP Facilitator Community Vir diegene wat MLNP wil bemeester! Wat leergierig is en soveel moontlik van die werkswinkels gedurende 2019 wil bywoon. As mense se welstand en groei vir jou belangrik is en jy deel wil wees van 9 ander MLNP Fasiliteerders…