International Coaches Register (ICR)

Me Petronella H Swart
Business Name
Short description
Ek is `n vriendelike, behulpsame mens wat graag ‘n verskil wil maak in my medemens se lewe. Niks gee my meer plesier as om mense te help en te verreik nie. Ek voel geroepe om my 2de kans op lewe ten volle te gebruik om die lewe vir almal wat met my in aanraking kom te verbeter.

Ek beskik oor ‘n graad in Sielkunde tesame met ervaring as `n vrywilligers- werker by ‘n organisasie wat omsien na hawelose gestremde volwassenes. Ek het ook al persone met Alzheimer siekte of Dementia of selfs net eensame en hartseer volwassenes gehelp met Speelterrapie waarin ek babapoppe en sagte speelgoed gebruik. Dit was werklik ‘n wonderlike ervaring waarin ek heelwat persone se lewe kon verander.

Ek het n passie vir mense van alle vlakke van die lewe en streef daarna om soveel as moontlik te bereik. Ek is opgewonde en doelgerig asook hardwerkend en georginaseerd om alles moontlik te doen om myself te ontwikkel, sodat ek nog meer kan verrig om ander te help.
071 886 7258
ICR Registration

ICR Registration
Business Name
Short description
Van jonks af ‘n vertroueling vir mense wat hulp of leiding nodig het met moeilike situasies/ervarings, old soul wat kalm bly onder sress. Vriendelik en oop met’ n baie gesonde sin vir humor. Om te gee is my “Love Language” en ek het baie empatie mense wat hande in die hare is. Van beroep ‘n
klavierdosent/begeleier/onderwyseres wat ook al kursusse gedoen het in Argiteks-tekeninge, wyn, kos, en juweliersontwerp en – vervaardiging. Nou wil ek mense help om beter lewenskwaliteit te ervaar en vir hulle’ n liggie op hulle pad te wees.
079 494 0812
Business Address
Somerset Wes/Stellenbosch
ICR Registration

ICR Registration
Mev Leane Weel
Business Name
Short description
Ek is leier van ‘n vrouebediening, ek reel kampe en retreats vir dames, my hart is mense en dat hulle hulle identiteit in Christus sal ontdek en ervaar op elke terrein van hulle lewe
Specializes in…

Addiction recovery coach
Weight Management coach
Stress release coach
Trauma relief coach
MLNP facilitator

084 516 5983
Business Address
Rustenburg
ICR Registration

ICR Registration
Mev Marian Snyman
Business Name
Short description
Ek is ‘n mense mens wat met alle mense oor die weg kom.

Dit is my passie om met mense te werk en te sien hoe hulle opnuut besef dat hulle nog kan droom, maak nie saak van jou ouerderdom nie, en hulle lewens kan verbeter en hul potensiaal kan bereik en ‘n sukses maak.

As jy jou lewe wil verander, begin vandag, want môre is dalk te laat.
Specializes in…

Life Coaching

MJM. (Marian) Snyman – (icr-coachregister.com)

+264 81 330 0131
Business Address
Keetmanshoop
ICR Registration

ICR Registration
Mevrou Hanlie Du Plooy
Short description
Ek is die afgelope jaar ‘n berader en speelterapeut waar ek my passie uitleef. Ek geniet elke oomblik van elke dag waar ek ‘n verskil maak in mense se lewens. Om te sien hoe mense ul doel bereik en uitleef is vir my priceless. Ek is uitverkoop vir die Here en is ook ‘n pastor by Shalom Aanbiddingsentrum Pretoria.

Ek is 40 jaar getroud met Frans en ons het 3 kinders, almal reeds getroud. Ek is ‘n ouma en het die 3 mooiste kleindogters. Natuurlik my hart se punte.
Specializes in…

Addictions Recovery
Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Business Coach
Career Coach
Life Coach
Relationship Counselling
Sport Performance
Trauma Relief
Weight Management
Spelterapie
Ekometriese toetsing

Business Website Address
072 957 0998
Business Address
Pretoria, Johannesburg & George
ICR Registration

ICR Registration
Mitzi Liebenberg
Business Name
Short description
Ek het n passie om mense wat sukkel om in hulself te glo, doelloos voel en gou angstig raak te help om ontslae te raak van emosionele bagasie, sodat hulle ligter kan voel en meer gebalanseerd kan leef.

I have a passion for helping people who don’t believe in themselves, feel aimless and struggle with anxiety . My goal is to assist them in letting go of emotional baggage, so they can live a lighter and have a more fulfilling life and balanced life.
Specializes in…

Associate Coach
Wellness Coach
MLNP Facilitator

0829393835
Business Address
Mossel Bay, Western Cape
ICR Registration

ICR Registration
Mnr. Riaan du Plessis
Business Name
Short description
Ek is ‘n mens mens…ek voel my roeping in die lewe is om ander te help. Ek het ‘n diploma in” Grahic designing”en ook diploma in Biblical Therepy…Agv van my kreatiewe natuur wat ek en my ma deel het ons ons eie design winkel begin waar ons werk van beigheids kaartjies tot groot borde op geboue tot “vehicle wrapping”.
Ek doen graag berading van tyd tot tyd veral met die ouers wat soveel seer het.

Ek is ‘n selfversekere jong man, doelgerig,lief vir die lewe… Al raak ek net een persoon dan het ek iets grootes gedoen deur Jesus wat my die krag gee…ek glo mens moet “inovative”wees uit die boks dink..
Specializes in…

Life Coaching

064 984 5176
Business Address
Witbank, Middelburg
ICR Registration

ICR Registration
Mr Lazarus Makwena
Business Name
Short description
Passievolle en baie energiek. Vind vreugde daarin om te sien mense bereik sukses. Hou daarvan om mense te help. Sterk leier met goeie vermoe om ander te stig, bemagtig en
ondersteun.
Specializes in…

Business Coach
Life Coach
Wealth Coach

063 133 1416
Business Address
Victoria Wes
ICR Registration

ICR Registration
Mrs Diana J. Biggs
Business Name
Short description
I am fully bilingual (Afr & Eng) and qualified as a high school Maths teacher. I am also a wife, mother, friend and mentor that finds great joy in leading teenagers, young adults and entrepreneurs to reach their full potential and improve their performances.
I also come alongside mature adults as they redefining themselves as they discovering new passions and purposes in life.

Specializes in…

Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Career Coach
Life Coach
Sport Performance

Business Website Address
082 376 3171
Business Address
Jeffreys Bay, Humansdorp, St Francis Bay, Hankey, Patensie, Port Elizabeth and Nationwide via Zoom or WhatsApp Call.
ICR Registration

ICR Registration