Trauma Relief Coach

Francois Prinsloo
Business Name
Short description
B Comm. Personnel Leadership – University of the Free State
Honours Degree in Business Administration – University of Stellenbosch
P.G.C.E. (Teaching) – North West University
Specializes in…

Has international HR experience in Europe, Africa and the Middle East.
Leadership and Life coaching
Trauma Counseling

Business Address
Worcester
ICR Registration
Frank Erasmus
Business Name
Short description
Is jy besig om met jouself te debateer oor noodsaaklike
veranderinge in jou lewe en is jy onseker waar om te begin.
Ervaar jy hierdie verlammende gevoel van onsekerheid en of
koersloosheid en het jy iemand nodig om met getoetste en
beproefde metodes jou op die pad van self ontdekking,
bemagtiging en transformasie te lei.
Die enigste verskil tussen ‘n goeie afrigter en die kliënt is dat
die afrigter reeds persoonlik ervaar het wat die kliënt ervaar
en dat die verskil is dat die afrigter deur studie in die veld van
die neurowetenskappe, vaardighede en tegnieke aangeleer
het wat nodig is om deur afrigtingsessies die nodige
veranderinge aan te bring op pad na ‘n beter en sterker jy.
Daardie afrigter is ek, Frank Erasmus by EmpowerU 4 Life,
kontak my vandag vir ‘n afspraak, jy sal nie spyt wees nie.
Specializes in…

Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Life Coach
Sport Performance
Weight Management

0715496741
Business Address
Nelspruit, Witrivier
Mpumalanga Provinsie
Gerhard Turkstra
Business Name
Specializes in…

Trauma relief.
Life & Performance Coaching

082 786 9528
Business Address
Potchefstroom
ICR Registration

ICR Registration
Heinrich Viljoen
Business Name
Short description
Predikant (met opdrag Gesinsbediening)
082 352 6611
Business Address
Kathu
Helena Zwarts
Business Name
Short description
Ek glo elke vrou verdien ’n nuwe denkpatroon wat tot ’n vervulde en gelukkige lewe sal lei. Met Jesus as my Stuurman en die Gees as my kragbron, help ek verslae en verslaande vroue om weer eens ’n reis aan te pak. ’n Reis waartydens sy, binne ’n veilige spasie, haar gedagtes, emosies, optredes, gedragspatrone, verhoudings en die onderliggende demotiveerders onder ’n vergrootglas kan plaas en kan ontdek wie die werklike sý is.
As jy vasgevang voel en al jare lank die sewe sakke sout van ’n doellose, uitsiglose bestaan gevul met woede, bitterheid, verwerping, hoë stres en ’n negatiewe selfbeeld met jou saamsleep, kontak my.
Want jy verdien ’n nuwe storie. Met my Sukses-Sonder- Sweet-program lei ek jou op ’n ontdekkingstog waartydens jy
jou volle potensiaal sal ontdek. Jy is immers die outeur van jou eie lewensverhaal. Kom ontdek jou droom, jou hoekom,
jou energiestelers, jou stresbouers, jou funksionering en jou kapasiteit sodat jy jou uitdagings suksesvol kan aanspreek en oorwin.
My persoonlike reis het my in duisende sirkels laat loop, maar uiteindelik het ek uitgekom by God se droom vir my lewe:
naamlik om ander vroue in nederigheid te dien met die skryf van hul eie unieke storie.
Specializes in…

Associate Life Coach
Trauma Berading

078 273 2677
Business Address
Weskus (Langebaan, Vredenburg, Saldanha, Velddrif, St
Helenabaai, Hopefield, Piketberg)
Aanlyn
ICR Registration

ICR Registration
Henk van Zyl
Business Name
Short description
Ek is ‘n pastorale berader met 12 jaar ondervinding in die voltydse bediening en 7 jaar privaat praktyk ondervinding. Ek is tans besig met my tweede jaar in Praktiese Teologie vir spesialisasie in “Advance Pastoral Care and Counselling”. Ek is 18 jaar getroud en het twee kinders op laer skool.
Specializes in…

Premarital Counselling
Relationship Counselling
Trauma Facilitation
Brain Health Coaching (Internationally Certified by Amen Clinics)
Emotional Resilience Coaching & Resilience Advantage Trainer (HeartMath® SA)
Personal Development Coaching
Wellness Coaching
Ecometrist

082 339 0936
Business Address
Centurion, Pretoria
Irma Fourie
Business Name
Short description
Irma founded and managed Tzadokah Home Safe house. In working with and counselling these abused and abandoned children and young adults or pregnant teenagers, she gained invaluable experience for more than 15 years. After moving to Kimberley, she continued in her path working with children and impacting their young lives. Now, the CEO and Co-owner of Orel Private Academy and having been awarded an Honorary Doctorate Degree in 2020 for her lifelong contribution and commitment towards our youth. She continues in counselling children or teenagers and leading adults towards their goals and dreams in a Biblical way. Irma has an ear to listen, the passion to care, a shoulder to cry on, the heart to understand and the determination to see your potential through to fulfilment.
Specializes in…

Life Coaching
Trauma Relief

064 530 6061
Business Address
Kimberley
Jasper de Klerk
Business Name
Short description
With credentials from the Council for Pastoral and Spiritual Counsellors (registration number 2022P00960), I specialize in various techniques such as Multi Level Neuro Processing, Gestalt Colour Therapy and Ego States.

My mission is to empower individuals who feel stuck, unfulfilled, or weighed down by frustrations and unresolved trauma. Whether you’re looking to reduce stress, dream bigger, boost creativity, or increase energy to reach your goals, I’m here to support you every step of the way. My approach is centered on facilitating transformative change, helping you uhttps://www.multilevelprocessing.com/wp-admin/admin.php?page=wpbdp-themesnlock your potential for a more fulfilling life.

I’m dedicated to your growth and development, drawing from years of experience in mentoring, coaching, and training. Offering tailored sessions both online and in person, in English and Afrikaans, let’s work together towards a brighter, more empowered future.
Specializes in…

Life Coaching

Relationship Counselling

Trauma Relief

Business Website Address
083 654 9005
Business Address
Weskaap/aanlyn
Business Name
Short description
Ek is passievol oor mense en Jesus. Ek is uitverkoop aan my Verlosser en Saligmaker. Hy het my heel gemaak en ek wil ook ander heel maak om ‘n lewe in oorvloed te kan leef deur terapie
Specializes in…

Traumaberading

Huweliksberading

Emosionele gesondheid

082 337 6442
Business Address
Bethlehem
Johan Dunn
Business Name
Short description
Na 15 Jaar in die IT bedryf is ek nou bevoorreg om as bedienaar van die Woord (predikant) voltyds in diens van God te kan staan. Daardeur kry ek die heerlike geleentheid om saam met die kroon van God se skepping (mense) te kan werk; om saam te groei tot heel-word en meer volkome mense om voluit te lewe tot eer van God.
Specializes in…

MLNP & Pastorale Berading

Addictions Recovery

Relationship Counseling

Trauma Relief

 

(+264) 081 336 5694
Business Address
Keetmanshoop (primêr), Mariental, Rosh-Pinah, Luderitz